Roep
Godin, Moeder, Aarde, Lug!
Ons roep na Jou in die
stuwende see, in die
tierende watervalle - ons vind
Jou in die naghemel
in die sterre en die maan -
ons vol Jou teenwoordigheid in die
ritme van ons liggame
in die laagwater en die hoogwater
in die golfgetye van
moedeskoot waters - ons ken
Jou op die bergspitse,
In die valleie en riviere,
tussen die heilige bome,
saam met die diere en
die voels, die slange en
die visse - ons sien Jou
in die sneeudrifsels, die
oker grasvelde, die groen
rivieroewers, en die blou oggend lig.
Ons vereer hierdie liggaam
wat ons verbind aan Jou Heilige Wese.
Call
Goddess, Mother, Earth, Sky!
We call to You in the
surging seas, in the
raging waterfalls - we find
You in the night sky,
in the stars and the moon -
we sense Your presence in the
rhythms of our body,
in the ebb and flow,
the tidal waves of
uterine fluids - we know
You on the mountain tops,
in the valleys and rivers,
in the sacred groves,
among the beasts and
birds, the snakes and
fishes - we see you
in the snowdrifts, the
ochre savanna, the green
riverbanks, and the blue morning light.
We honor this body
that connects us to Your Sacred Being.
-Majak Bredell